Deon se 3e Two Oceans Maraton

Ek hardloop more (4 April 2015) my 3e Twee Oseane Maraton. Daar is net te veel WhatsApp groepe en ander belangstellendes om een-vir-een op datum te probeer hou van hoe dit gaan en hoe ek vorder terwyl ek probeer om aan te hou vorder.

Om dit makliker te maak, gaan ek my Spastika Twitter rekening primêr gebruik daarvoor met 'n #Spastika_OMTOM hashtag. Dit sal die beste manier wees om te sien of als volgens plan verloop.

Die amptelike manier wat die organiseerders bied om op datum te bly t.o.v. 'n paar voorafgestelde elektroniese matte waaroor ek gaan hardloop is Apps en SMSe en so aan:

http://www.twooceansmarathon.org.za/news/track-your-runner

My resiesnommer is 25263

Verder kan (feitlik) elke tree wat ek gee dopgehou word met my Google+ profiel se location:

Ek sien uit na die resies en voel dit behoort goed te gaan.

I'll be running my 3rd Two Oceans Marathon tomorrow (4 April 2015). There are just too many WhatsApp groups and other interested parties to try and keep up to date about progress during the race, all while I'm trying to keep making progress.

To make it a little easier on myself, I'm going to use my Spastika Twitter rekening primarily for the purpose with a #Spastika_OMTOM hashtag. It will be the best way of seeing if everything is going according to plan.

The official methods offered by the organizers to track me passing the electronic mats are Apps and SMSs and so on:

http://www.twooceansmarathon.org.za/news/track-your-runner

My race number is 25263

On top of that (virtually) every step I will be taking could be followed with Google+ profile location:

I'm looking forward to the race and believe it will go well